Verskil tussen weergawes van "Vetplant"

94 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
[[Lêer:Conophytum minutum.jpg|links|duimnael|150px|''Conophytum minutum'' 'n vygie]]
Die terme "vetplant" of "sukkulent" word dikwels gebruik, hoewel 'n goeie definisie eintlik ontbreek. Dit is dalk beter oor "sukkulensie" te praat as 'n ''eienskap'' wat 'n plant in seker mate kan besit. Een van die probleme is dat sukkelente in verskillende biome en habitatte kan voorkom. Hulle kan in droë streke soos die Karoo aangetref word, maar dikwels nie in regte woestyne waar reënval baie onreëlmatig is nie. Droër plekke in vogtiger streke of plekke met hoë soutgehaltes of selfs op bome in 'n woud kan nogtans ook vetplante oplewer. Hulle kan dus byvoorbeeld [[xerofiet]]e, [[halofiet]]e '''of''' [[epifiet]]e wees en is nie kenmerkend aan 'n bepaalde [[bioom]] nie. Daar is nogtans 'n taamlik algemene misvatting dat "xerofiet" en "sukkulent" sinonieme is. Vetplante is nie soos xerofiete aan droogte self aangepas nie, maar aan ''tydelike'' droogte.<ref name="vW">Life Strategies of Succulents in Deserts: With Special Reference to the Namib Desert {{Outeur|Dieter J. von Willert}} CUP Archive, 1992,ISBN 0521244684, ISBN 978-0-521-24468-8</ref>
 
Von Willert probeer om 'n definisie te gee wat pleks van die verwantskap of die bioom op die fisiologie en anatomie van die plant gerig is:
22 781

wysigings