Verskil tussen weergawes van "Vetplant"

913 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
Daar is metodes om te meet hoe sukkulent 'n plant is, soos die [[hidrouliese kapasitansie]] of die [[sukkulensie-indeks]].
 
==Voorkoms==
Daar is ses soorte gebiede waar vetplante aangetref kan word.
#Gebiede met voldoende kort droë tydperke en min vriesende temperature in die groeiseisoen.
#:Vetplante ontbreek byvoorbeeld in Sentraal Asië, Oos-Siberië en Patagonië vanweë die aanhoundende koue
#Brakgronde
#:Dit kan aan die kus of die binneland wees. Halofiet-vetplante soos [[vygies]] het anderse aanpassings as ander vetplante
#Die hoë en sonnige krone van tropiese reënwoud
#:Hierdie habitat kan wissel van droë na natte tydperke
#In gematigde streke: plekke waar yskoude water na die oppervlak kom
#:In die Alpe groei byvoorbeeld ''Saxifraga spp.'' op sulke plekke
#In gematigde streke: gronde wat maklik uitdroog, soos growwe sandgronde
#:Hier word byvoorbeel ''Spergula'', ''Sedum'' of ''Sempervivum'' aangetref
#Naby die sneeugrens in hoë gebergtes
#:In die Alpe word byvoorbeeld ''Ranunculus glacialis'' aangeleg.
 
== Verwysings ==
22 781

wysigings