Verskil tussen weergawes van "Planeet"

229 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
Derde vereiste om as planet geklassifiseer te word is bygevoeg.
k (→‎Planete in ons sonnestelsel: Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|en}} (4) using AWB (10861))
(Derde vereiste om as planet geklassifiseer te word is bygevoeg.)
[[Lêer:Solar_planets.jpg|framed|Planete rofweg volgens grootte, maar nie afstand nie. Let op 'n gedeelte van die son bo aan die beeld.]]
'''Planeet''' is die algemene term vir 'n groot hemelliggaam wat rondom 'n [[ster]] wentel, maar wat nie 'n maan of self 'n ster is nie, rond is deur sy eie [[swaartekrag]], maaren watgenoeg nieswaartekrag het on ander voorwerpe in sy eie wentelbaan te verwyder ('n'laasgenoemde maanis ofdie selfrede waarom Pluto afgegradeer is na dwergplaneet status, en Ceres in die Asteroïdbelt ook nie as 'n sterplanet isbeskou word nie''.) Die term kom van die Griekse woord πλανήτης, ''planētēs'', wat ''swerweling'' beteken. Die naam is gekies aangesien antieke waarnemers gesien het dat die planete in die hemelruim rondbeweeg, teenoor die normale sterre wat staties ten opsigte van mekaar bly. Tans erken die [[Internasionale Sterrekundige Vereniging]] agt planete in ons [[sonnestelsel]]. [[Pluto (planeet)|Pluto]], wat sedert sy ontdekking as die negende planeet beskou is, is in 2006 herklassifiseer as 'n [[dwergplaneet]].
 
== Planeetvorming ==
1 202

wysigings