Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

9 grepe verwyder ,  2 jaar gelede
Gebruik datum soos op haar grafsteen.
| Geboortedatum = [[18 Julie]] [[1913]]
| Geboorteplek =
| Nasionaliteit = [[Suid-Afrika]]
| Sterftedatum = [[10 Februarie]] [[1999]]
| Sterfteplek = [[Strand]]
}}
 
'''Anna Cloete''' (1917–19991913–1999) was 'n [[Suid-Afrika]]anse pionier-aktrise. Sy was ses dekades lank deel van die [[Afrikaans]]e toneel-, rolprent- en televisiebedryf.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
Cloete het van die 1930's vir jare lank saam met haar man as deel van die [[James Norval]]-toergeselskap opgetree. Sy het self ook stukke geskryf, soos ''Ou liefde roes nie'' en ''Elke hart het sy smart''. Sy het later, tot haar uittrede toe, vir die destydse [[Truk]] gespeel en was landswyd vir haar warm persoonlikheid en ingeleefde karakterrolle bekend.
== Eksterne skakels ==
* {{af}} [http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_itemId=466113 James en Anna Norval se grafsteen in die Woltemade-begraafplaas, Maitland, Kaapstad]. URL besoek op 17 November 2015.
 
{{Saadjie}}
 
{{DEFAULTSORT:Cloete, Anna}}