Verskil tussen weergawes van "Ediacarium"

683 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
 
Die klimaat het taamlik warm gewees. Maar in die Ediacarium het die planeet dalk opnuut amper 'n Sneeubal-Aarde geword, soos dit in die [[Kriogenium]] die geval gewees het. Omtrent 580 mj gelede vind die Gaskiers-glasiasie plaas en lei tot die vorming van diamiktiet-afsettings. Dit het nogtans taamlik kort geduur.<ref>{{webaanhaling|url=https://francismacdonald.fas.harvard.edu/files/fmacdonald/files/pu_etal_2016.pdf|titel=Dodging snowballs: Geochronology of the Gaskiers glaciation and the first appearance of the Ediacaran biota {{Outeur|Judy P. Pu, Samuel A. Bowring, Jahandar Ramezani, Paul Myrow, Timothy D. Raub, Ed Landing, Andrea Mills, Eben Hodgin, Francis A. Macdonald}}}}</ref>
 
==Suurstof==
Die suurstofgehalte van die atmosfeer het waarskynlik omtrent 635 mj gelede amper die moderne vlak bereik maar in die oseaan se dieptes het dit amper 55 miljoen jaar later gebeur, omtrent 580 mj gelede. Dit het groot gevolge vir die oseaanbodem gehad omdat groter [[eukarioot|eukariote]] daardeur die oseaanbodem kon koloniseer. Die "Kambriese ontploffing" my sy ryke verskeidenheid diere met hard liggaamsdele, wat volg op die Ediakarium, hou verband met hierdie [[geochemie|geochemiese]] wysigings.<ref>''Biodiversity and Earth History'', {{Outeur|Jens Boenigk, Sabina Wodniok, Edvard Glücksman}}, Springer, 2015, ISBN 3662463946, ISBN 9783662463949, bls. 100</ref>
 
==Pannotië==
22 781

wysigings