Verskil tussen weergawes van "Dier"

4 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
[[Beeld:Dunkleosteus BW.jpg|thumb|''[[Dunkleosteus]]'' was ’n 10&nbsp;m lange [[Voorgeskiedenis|prehistoriese]] [[vis]].<ref>{{cite web|url=http://www.smh.com.au/news/science/jaws-of-steel-on-this-fish-tank/2006/11/29/1164777657728.html|title=Monster fish crushed opposition with strongest bite ever|publisher=smh.com.au}}</ref>]]
 
Daar word algemeen geglo diere het binne die groep [[eukariote]] met [[Sweepdiertjie|sweephare]] (flagella) ontstaan.<ref>{{cite book|last=Campbell|first=Niel A.|title=Biology|year=1990|publisher=Benjamin/Cummings Pub. Co.|isbn=978-0-8053-1800-5|edition=2nd|page=560}}</ref> Hul naaste bekende verwante wat steeds bestaan, is die [[Choanoflagellatea]] (kraagsweepdiertjies) waarvan die morfologie ooreenstem met dié van die koanosiete (kraagselle) van sekere [[spons]]e.<ref>{{cite book|title=Emerging model organisms: a laboratory manual, Volume 1|year=2008|publisher=Cold Spring Harbor Laboratory Press|isbn=978-0-87969-872-0|page=1|edition=illustrated|editor=Richard R. Behringer |editor2=Alexander D. Johnson |editor3=Robert E. Krumlauf |editor4=Michael K. Levine |editor5=Nipam Patel |editor6=Neelima Sinha}}</ref>
 
Molekulêre studies plaas diere in ’n supergroep genaamd [[Opisthokonta]], wat ook Choanoflagellatea, die swamme en ’n paar klein parasitiese protiste insluit.<ref>{{cite book |title=Strickberger's evolution: the integration of genes, organisms and populations |year=2008 |publisher=Jones & Bartlett Learning |isbn=978-0-7637-0066-9 |last1=Hall |first1=Brian Keith |last2=Hallgrímsson |first2=Benedikt |last3=Strickberger |first3=Monroe W. |page=278}}</ref> Die naam kom van die ligging van die flagellum aan die agterkant van beweeglike selle, soos by die meeste diere se spermselle, terwyl ander eukariote se flagellum gewoonlik aan die voorkant is.<ref>{{cite book |last=Hamilton |first=Gina |title=Kingdoms of Life – Animals (ENHANCED eBook) |publisher=Lorenz Educational Press |isbn=978-1-4291-1610-7 |page=9}}</ref>
22 781

wysigings