Verskil tussen weergawes van "Britse Vloot"

20 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
+HMS Illustrious
(+HMS Illustrious)
Die '''Britse Koninklike Vloot''' ([[Engels]]: ''Royal Navy'', afgekort '''RN''') is die militêre [[vloot]] van die [[Verenigde Koninkryk]]. Dit is die oudste deel van die Britse krygsmagte, en word daarom ook die "Senior Diens" genoem. Vanaf die [[18de eeu]] tot die [[Tweede Wêreldoorlog]] was dit die grootste en sterkste vloot ter [[wêreld]]. Die Britse Vloot het 'n belangrike rol gespeel om Brittanje tot die [[supermoondheid]] van daardie tyd te verhef.
 
Al die skepe van die Britse Vloot word "Haar Majesteit se Skip" (afgekort totmet HMS) genoem omdat die grondwet bepaal dat die koningin die skepe besit en bevel oor hulle uitvoer. In tye van 'n manlike monarg word "Haar" met "Sy" (in Engels "His") vervang. Die Engelse afkorting bly egter dieselfde.
 
Die Britse Vloot is een van die grootste vlote in die wêreld gemeet aan die bruto tonnemaat (gewigmassa en grootte van al hul skepe). Die Britse Vloot en die Britse Vloot se hulpdienste het ongeveer 98 skepe, insluitend [[vliegdekskip|vliegdekskepe]], [[duikboot|duikbote]], mynveërs en patrollie-vaartuie.
 
== Sien ook ==
* [[HMS Ark Royal|HMS ''Ark Royal'']] (5 weergawes)
* [[HMS Illustrious|HMS ''Illustrious'']]
* [[HMS Invincible|HMS ''Invincible'']] (7 weergawes)
* [[HMS Royal Oak|HMS ''Royal Oak'']]
98 539

wysigings