Verskil tussen weergawes van "Tafelsout"

324 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (skuif prentjie boontoe)
Die sout is noodsaaklik vir dierelewe, en sout is een van die basiese menslike smake. Diereweefsel bevat groter hoeveelhede sout as plantweefsel; dus verg die tipiese dieet van nomades wat leef van hul kleinvee en beeste min of geen soutbyvoeging, terwyl 'n graangebaseerde dieet aanvulling vereis. Sout is een van die oudste en mees alomteenwoordige geurmiddels van kos en is 'n belangrike metode van voedselpreservering.
 
Tafelsoutkristalle het die [[haliet]]struktuur.
== Kristalstruktuur ==
Tafelsout het die halietstruktuur, 'n eenvoudige kubiese [[kristalstruktuur]] wat bestaan uit 'n afwisseling van lae positiewe en negatiewe ione in [[digpakking]] in die volgorde A-a-B-b-C-c(-A-a-ensomeer). Die stapelrigting is die (111)-liggaamsdiagonaal van die kubiese eenheidssel. Hierdie kristalstruktuur word deur baie ander stowwe aangeneem.
 
== Oplosbaarheid ==
22 781

wysigings