Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

932 grepe bygevoeg, 2 jaar gelede
Werk by
|Genre =
|Tipe stem = Sopraan
|Instrumente = Stem
|Aktiewe jare =
|Uitgewer =
}}
 
'''Mimi Coertse''' (gebore [[12 Junie]] [[1932]]), is 'n [[Suid-Afrika]]anse sopraansangeressopraan. Sy is welbekend vir haar vertolking van Afrikaanse kunsliedere.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
== Vroeër lewe ==
 
== Operaloopbaan ==
Coertse maak haar debuut in Januarie 1955 as die Eerste Blommemeisie in [[Richard Wagner]] se ''Parsifal'' by die [[''Teatro San Carlo]] ''-teater in [[Napoli]], Karl Böhm het begelei. Sy sing ook in ''Basle'' by die Teatro San Carlo. Op [[17 Maart]] [[1956]] maak sy haar debuut by die [[Weense Staatsopera]] as die Koningin van die nagNag in ''Die Towerfluit'' deur [[Wolfgang Amadeus Mozart|Mozart]] en bly aan by die Weense Staatsopera tot 1978. Haar [[Royal Opera House|Covent Garden]] -debuut was in 1956, in dieselfde rol.<ref>Rosenthal en Warrack, 1974</ref> Sy het dié rol uiteindelik meer as 500 keer in vier tale (Duits, Engels, Frans en Italiaans) uitgevoer.
 
In die 1960’s tree sy dikwels ook in ander Europese operasentra op. In 1966 ken die Oostenrykse regering die titel Kämmersangerin aan haar toe.
Sy is ook welbekend in Suid-Afrika vir haar Afrikaanse kunsliedere.
 
== Later jare ==
[[Lêer:Mimi Coertse Wien- 1959 (1).JPGjpg|duimnael|150px|Mimi Coertse in [[Wene]],die rolprent [[OostenrykNooi van my hart]].]]
[[Lêer:Mimi HuisgenootCoertse Wien.jpgJPG|duimnael|150px|Mimi Coertse opin die voorblad van ''[[Huisgenoot|Die HuisgenootWene]]'', [[10 Januarie]] [[1958Oostenryk]].]]
[[Lêer:Mimi Huisgenoot.jpg|duimnael|Mimi Coertse op die voorblad van ''[[Huisgenoot|Die Huisgenoot]]'', [[10 Januarie]] [[1958]].]]
 
In 1973 keer sy terug na Suid-Afrika, waar sy gereeld vir die destydse streeksrade optree, terwyl sy tot in 1978 ook nog kontrakverpligtinge in Wene nakom. Sy 'n gereelde gas op Suid-Afrikaanse verhoë en ook 'n gereelde uitsaaier op radio en televisie.
Sedert haar terugkeer na Suid-Afrika in 1973 was sy 'n gereelde gas op Suid-Afrikaanse verhoë en ook 'n gereelde uitsaaier op radio en televisie. Sy het haarself ook toegespits om jong Suid-Afrikaanse sangers uit te wys en op te lei. In 1998 stig Mimi Coertse en Neels Hansen die "Black Tie Ensemble", 'n ontwikkelingsprojek wat jong, klassiek-opgeleide sangers die geleentheid bied om die gaping tussen hulle opleiding en 'n professionele optrede te oorbrug. In 1996 het sy saam met [[Nataniël]] die EP ''The Diva Divine'' uitgereik. <ref>http://www.nataniel.co.za/cd.html</ref>
 
In 1996 word sy deur Oostenryk se Bondsministerie vir Wetenskap en Kuns met die goue Österreichisches Ehrenkreuz (Oostenrykse Erekruis, eerste klas) vereer, die hoogste eerbewys wat ’n kunstenaar in dié land kan ontvang. In dieselfde jaar werk het sy die EP ''The Diva Divine'' saam met [[Nataniël]] uitgereik.<ref>http://www.nataniel.co.za/cd.html</ref> In 1998 word ’n eredoktorsgraad van die [[Universiteit van Pretoria]] en in 2013 van [[Unisa]] aan haar toegeken.
 
Sedert haar terugkeer na Suid-Afrika in 1973 was sy 'n gereelde gas op Suid-Afrikaanse verhoë en ook 'n gereelde uitsaaier op radio en televisie. Sy het haarself ook toegespits om jong Suid-Afrikaanse sangers uit te wys en op te lei. In 1998 stig Mimi Coertse en Neels Hansen die "Black Tie Ensemble", 'n ontwikkelingsprojek wat jong, klassiek-opgeleide sangers die geleentheid bied om die gaping tussen hulle opleiding en 'n professionele optrede te oorbrug. In 1996 het sy saam met [[Nataniël]] die EP ''The Diva Divine'' uitgereik. <ref>http://www.nataniel.co.za/cd.html</ref>
 
== Vererings en toekennings ==
* 2012: 1 Julie – 30 September: Spesiale uitstalling in die Staatsoperamuseum, Wene: Mimi Coertse, 'n Weense vrou uit Suid-Afrika.
 
== NotasSien ook ==
* [[Lys van bekende Suid-Afrikaners]]
{{Verwysings}}
* [[Suid-Afrikaanse musikante]]
* [[Afrikaanse musiek]]
 
== Literatuur ==
* Helmuth Furch, 'Die Wiener Jahre von Kammersängerin Mimi Coertse,' ('Die Weense jare van kammersangeresse Mimi Coertse'), ''Bulletin of Museums- und Kulturverein Kaisersteinbruch'' No. 41, 20-56, Maart 1996: ook 'Mimi Coertse, die hochgeschätzte Konzert- und Liedsängerin' (Mimi Coertse, die hooggeskatte Konsert- en Liedjiesangeres), ''ibid.'' No. 52, 33-54, Desember 1998.
* Helmuth Furch, Eva Hilda Smolik en Elfriede Werthan, ''Kammersängerin Mimi Coertse, eine Wienerin aus Südafrika'' (''Kammersangeres Mimi Coertse, 'die Weense vrou uit Suid-Afrika'') (met voorwoord deur [[Marcel Prawy]]), (Wene 2002).
* Mimi Coertse, 'n Stem vir Suid-Afrika: My Storie soos Vertel aan Ian Raper. Litera Publikasies, 2007.
* Johan van Rooyen, Mimi: 'n Feesbundel saamgestel deur Johan van Rooyen ter viering van Mimi Coertse se sewentigste verjaardag op 12 Junie 2002. Protea Boekhuis, Pretoria, 2002.
 
== Sien ookVerwysings ==
{{Commonskat|Mimi Coertse}}
* [[Lys van bekende Suid-Afrikaners]]
{{Verwysings}}
* [[Suid-Afrikaanse musikante]]
* [[Afrikaanse musiek]]
 
{{DEFAULTSORT:Coertse, Mimi}}