Verskil tussen weergawes van "Volwassene"

120 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
algemene verbetering
k (Verplasing van 62 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q80994)
(algemene verbetering)
[[Lêer:RudolfMilly.jpg|thumb|right|300px|'n Groep volwasse persone.]]
 
Die naamwoord '''volwassene''' verwys na enige volgroeide [[organisme]], alhoewel meestal na 'n [[mens]]: iedereen wat nie langer 'n [[kind]] of [[minderjarige]] is nie, en wat nou 'n [[man]] of 'n [[vrou]] is.<ref>[[HAT]], sien volwasse en volwassene.</ref>
 
==Wetlike implikasies==
'n Volwassene kan wetlik 'n [[kontrak]] smee met 'n ander party sluit.
 
Die wetlike definisie van die aanvang van volwassenheid varieer tussen die ouderdomme 16 tot 21, afhangendeafhangend van watterdie streek onder bespreking is. Sommige kulture in [[Afrika]] beskou die ouderdom van 13 as die aanvang van volwassenheid, maar die res van die [[wêreld]] sien die individu op daardie ouderdom steeds as 'n [[tiener]]. Die mees algemene ouderdom is 18. 'n Paar uitsonderings is:
:16: [[Skotland]]
:17: [[Indonesië]]
:20: [[Japan]]
 
Op hierdie bepaalde ouderdom verloor die nuwe volwassene se ouers die [[ouerlike regte]] en verantwoordelikhede rondom die persoon se versorging. Die nuwe volwassene beskik byvoorbeeld nou oor die reg om 'nin die [[huwelik]] binne te tree, om te kan [[stemreg|stem]], om 'n voltydse [[werk]] te mag bekom, om [[vuurwapen]]s aan te skaf (in lande waar dit wettig is om dit te doen), om te mag [[bestuur (voertuig)|bestuur]]motorbestuur, om te [[rook (substans)|rook]] en alkohol te [[drink (substans)|drink]], om [[seks]] te hê, om te [[dobbel]], om 'n [[prostituut]] te wees (in lande waar dit wettig is om dit te doen), en as [[pornografie]]se [[model (beroep)|model]] of [[akteur]] op te tree. 'n Volwassene verkry ook die reg van toegang na feitlik alle gebeurlikhede of plekke, in teenstelling met 'n minderjarige wat weerhou kan word van toegang óf omdat toegang gevaarlik kan wees vir die jong individu, óf omdat die minderjarige skade kan veroorsaak (byvoorbeeld by 'n uitstalling van hoogs-breekbare items).
 
==Eienskappe van 'n volwassene==
==Volwasse kenmerke==
Daar is sekere gedragskwaliteite benewens fisiese voorkoms wat volwassenheid simboliseer in die meeste kulture. Hierdie volwassenheid van [[karakter]] behels onder andere:
 
100 709

wysigings