Verskil tussen weergawes van "Engelse bulldog"

geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Clyde_The_Bulldog.jpg|links|duimnael|Ses-maande-oue hondjie van 'n AKC-kampioen se bloedlyne]]
 
Die Bulldog het 'n jarelange verbintenis met die Britse kultuur, met die BBC wat verklaar het: "vir baie is die Bulldog 'n nasionale ikoon en simboliseer vasberadenheid."<ref name="Icon">{{Cite news|title=English Bulldog health problems prompt cross-breeding call|url=http://www.bbc.co.uk/news/science-environment-36916431|publisher=BBC|date=12 Desember 2016}}</ref> Tydens die TweeTweede Wêreldoorlog het mense die Bulldog dikwels vergelyk met Eerste Minister [[Winston Churchill]] en sy weersin in [[Nazi-Duitsland]].
 
=== Temperament ===
Volgens die American Kennel Club (AKC), 'n moet 'n Bulldogbulldog se gesindheid "gelykmatig en sagkens, vasberade, en moedig wees (nie boos of aggressief), en die houding moet stil en waardig wees. Hierdie eienskappe moet deur sy uitdrukking en gedrag uitstraal".<ref name="AKC Bulldog Page">[http://www.akc.org/breeds/bulldog/ American Kennel Club – Bulldog]. </ref>
 
== Verwysings ==
100 485

wysigings