Verskil tussen weergawes van "Naaksadiges"

14 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
==Kladogram==
Die huidige naaksadiges is net 'n oorblyfsel van 'n groot verskeidenheid plante wat is die aarde se lang geskiedenis bestaan het. Baie verwante groepe is nou uitgestorwe. Die huidige naaksadiges vorm vier groepe
#Die Cycadophyta -- die [[broodboom|broodbome]]
#Ginkgophyta -- net een spesie het oorleef in Japanse en Chinese tempeltuine: ''Ginkgo biloba''
#Gnetophyta -- byvoorbeeld ''[[Welwitschia]]'' van die Namib-woestyn
#Coniferophyta -- die grootste groep: die konifere, pynbome van die naaldwoude
 
22 781

wysigings