Verskil tussen weergawes van "Ourikupried"

4 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
(Nuwe bladsy geskep met '{{Mineraalkas |digtheid=11,5 g/cm3 |strukturbericht=L1{{subb|2}} |ruimtegroep=Pm{{bostreep|3}}m |naam=Aurikupried |kleur=bronskleur, koperkleur |eenheidsel= a = 3.753 A...')
 
 
==Kristalstruktuur==
Die mineraal het 'n kubiese struktuur wat 'n ordening van die [[koper]]-tipe (A1) [[kubiese digpakking]] is. Een van die vier posisies van die Fm{{bostreep|3}}m-sel word deur 'n goudatoom beset, die ander drie deur koperatome. Dit verminder die simmetrie tot primitief: Pm{{bostreep|3}}m. Hierdie struktuur is die argetipe van die [[Strukturbericht-klassifikasie]] se L1{{subb|2}}-struktuur.<ref>{{Ref:TYPIX}}</ref>
 
==Verwysings==
22 781

wysigings