Verskil tussen weergawes van "Ystersulfied"

418 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Sulfid železnatý.JPG|duimnael|Yster(II)sulfied]]
'n '''Ystersulfied''' is 'n verbinding van [[yster]] met [[swawel]]
 
Daar is 'n verskeidenheid ystersulfiede bekend.<ref>{{webaanhaling|url=ftp://ftp.soest.hawaii.edu/glazer/Chen%20References/Papers1/FeS.pdf|titel=Chemistry of Iron Sulfides, {{Outeur|David Rickard, George W. Luther III}} Chem. Rev.2007, 107, bls. 514−562}}</ref> Die meeste word as [[mineraal|minerale aangetref]]
 
In die meeste ystersulfiede tree die swawelatome as [[sulfied]]-ione op, maar die chemiese binding het 'n kovalente komponent. Die ysteratome het gewoonlik 'n [[oksidasietoestand]] Fe(II), maar in greigiet is 'n deel van die yster Fe(III). In die disulfiede (piriet en markasiet) is yster Fe(II) maar swawel is as disulfiedione {{chem|S|2|2-}} teenwoordig.
 
{|class="wikitable"
22 781

wysigings