Verskil tussen weergawes van "Auckland Park"

6 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
[[Beeld:Ou NG kerk Aucklandpark, Morné van Rooyen, 16 Julie 2017.jpg|duimnael|links|300px|Die ou [[NG gemeente Aucklandpark|NG kerk Aucklandpark]] staan en verweer nadat BP dit gekoop het om te sloop en 'n vulstasie op te rig, maar na dié verkoop agterkom is 'n voorwaarde in die grond skenkingsakte verbied die bou van 'n handelsgebou op die perseel.]]
[[Beeld:Lêer:Uitsaaisentrum, Auckland Park, Morné van Rooyen, Julie 2017.jpg|duimnael|links|200px|Die [[SAUK]] se Uitsaaisentrum in Auckland Park.]]
 
'''Auckland Park''' is 'n [[voorstad]] van [[Johannesburg]], [[Suid-Afrika]]. Die voorstad lê op 'n geleidelike helling, en is in naby [[Melville]], [[Brixton]], Westdene en [[Richmond]] in Johannesburg se B-streek geleë. Die [[Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie]] se hoofkwartier is in Auckland Park.
84 856

wysigings