Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

4 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
== Geografie ==
[[Lêer:Quebec CA welcome at border w VT.jpg|duimnael|links|220px|'n Welkomsgroet aan die grens]]
Quebec lê in die ooste van Kanada en word deur die Engelstalige provinsie Ontario en die [[Hudsonbaai]] in die weste, die [[Atlantiese Oseaan]] met die [[Labradorsee]], die provinsie [[Newfoundland en Labrador]] (Frans: ''Terre-Neuve'') en die provinsie Nouveau-Brunswick in die ooste, die Verenigde State (met die deelstate [[Maine]], [[New Hampshire]], [[Vermont]] en [[New York (staat)|New York]]) in die suide en die [[Arktiese Oseaan]] in die noorde begrens.
 
[[Lêer:L'îleauxBasques-TroisPistoles.jpg|duimnael|L'Île-aux-Basques naby Trois-Pistoles, een van die eilande in die Sint-Laurensrivier]]
105 728

wysigings