Verskil tussen weergawes van "Zlín"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
|- style="border-top:1px solid #999;"
|}
[[Lêer:Bata_Headquarters_(1934).jpg|duimnael|links|Ba220px220px|taBata-hoofkwartier in 1934]]
'''Zlín''' ([zliːn], [[Duits]]: ''Zlin'') is 'n [[Tsjeggië|Tsjeggiese]] stad in die suidooste van [[Morawië]], geleë aan die Dřevnice-rivier. Die ontwikkeling van die moderne stad is nou verbonde aan die ''Bata''-skoenfabriek wat in die laaste dekade van die 19de eeu hier gevestig is en, volgens sy beleid van korporatiewe sosiale verantwoordelikheid, ná die [[Eerste Wêreldoorlog]] moderne behuising en ander geriewe soos sportfasiliteite en vermaaklikheidsgeriewe aan sy personeel verskaf het - as deel van 'n "totale omgewing".