Verskil tussen weergawes van "Zlín"

286 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (+ skakel)
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
 
Naas sy funksionalistiese 20ste eeuse boukuns en skoenvervaardiging staan Zlín bekend as filmstad. Meer as 2000 rolprente het hier ontstaan, waaronder rolprente vir kinders en klassieke Tsjeggiese tekenrolprente. Een van die grootste en belangrikste filmfeeste ter wêreld, wat aan kinderrolprente gewy is, word in Zlín gehou.<ref>[http://www.radio.cz/en/section/spotlight/zlin-the-town-that-bata-built'' Colin O'Connor: Zlín - the town that Bata built. Radio Prague, 23 Augustus 2006. Besoek op 18 Julie 2017'']</ref> 'n Universiteit, wat na die entrepreneur Tomáš Baťa genoem is, het sy deure in 2001 geopen.
 
In die nuwe nywerheidsone oos van Zlín, wat in 2001 gevestig is, het - naas fabrieke wat voedsel verwerk - aanlegte van Tsjeggiese en buitelandse ondernemings ontstaan wat huishoudelike toestelle, motoronderdele, plastiekprodukte en metaalverwerkingsmasjiene ontwikkel en vervaardig.
 
== Bekende boorlinge ==