Bentoniet: Verskil tussen weergawes

4 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
==Etimologie==
Montmorilloniet ontleen sy naam aan die plek in die weste van [[Frankryk]] waar dit in 1847 ontdek is. Bentoniet is vernoem na Fort Benton in [[Wyoming]] in die VSA waar dit deur W.C. Knight in 1890 vir die eerste maal ontgin is. Die naam vollersaarde slaan terug op die ou [[Nederlands]]e woord “vollen” wat dui op die proses om [[vilt]] uit [[wol]] te vervaardig.
 
==Bibliografie==
22 781

wysigings