Frankfurt Skool: Verskil tussen weergawes

Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
kNo edit summary
Die ervaring van die nasionaalsosialisme en die [[Sjoa]] het hul definitiewe stempel op die werk van die lede gelaat. Die verteenwoordigers van die kitiese teorie, en veral Adorno, sou hulle na die [[Tweede Wêreldoorlog]] veral besighou met watter invloed die katastrofe op die filosofiese denke, gemeenskapkritiek en die rol van die rede het.
 
As vernaamste opvolgers van Adorno en Horkheimer, word as Jürgen Habermas en Oskar Negt gesien. Hul kritiese teorie word in teenstelling met die ou kritiese teorie, ook as die "jongere kritiese teorie" bestempel, en erken betekenisvolle verskille tussen beide. Alfred Schmidt neem in verband met ditdie onderskeid egter wel 'n spesiale plek in.
 
==Prominente lede==
Anonieme gebruiker