Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

* Osler
* Olympus
'''Studentegemeenskappe (klusters)'''
 
Koshuise en PSO’s word in klusters gegroepeer om studentegemeenskappe te vorm. Vir elke kluster word ’n fasiliteit opgerig wat as ’n naaf (hub) bekend staan. Twee klusterfasiliteite is reeds opgerig, naamlik amaMaties en Wimbledon. Hier kan dagstudente, net soos koshuisstudente, etes koop, aan mentorgroepe deelneem en tyd tussen klasse by ’n goed toegeruste plek met internettoegang deurbring.
 
'''''Klusters op die Stellenbosch-kampus'''''
 
amaMaties
 
Rubix
 
Validus
 
VicMeyr
 
Victoria
 
Wimbledon
 
'''''Kluster op die Tygerber-kampus'''''
 
Tygerberg 
 
== Omstredenheid ==