Verskil tussen weergawes van "Death Valley"

265 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
+ Beeld & Kategorieë
(Ai!)
(+ Beeld & Kategorieë)
[[Lêer:Death Valley from space.JPG|duimnael|[[Nasa]]-Satellietbeeld van die Death Valley]]
'''Death Valley''' is 'n [[Depressie (land)|depressie]] en geleë in die oostelike ''Inyo County'', [[Kalifornië]] en strek noordweswaarts. Dit is 80km oos van die [[Sierra Nevada (Verenigde State)|Sierra Nevada]] en 10 km tot 56 km vanaf die [[Nevada]] grenslyn. Die vallei is ongeveer 208 km lank, 10 tot 22 km wyd en die laagste punt by Badwater is 86 m onder seevlak. Interessant genoeg is [[Mount Whitney]], die hoogste punt in die VSA (uitgesonder [[Alaska]]) slegs sowat 120 km wes-noordwes van die laagste punt in ''Death Valley''.
 
Die '''Death Valley''' is 'n [[Depressie (land)|depressie]] en geleë in die oostelike ''Inyo County'', [[Kalifornië]], en strek noordweswaarts. Dit is 80km80 km oos van die [[Sierra Nevada (Verenigde State)|Sierra Nevada]] en 10  km tot 56  km vanaf die [[Nevada]] -grenslyn. Die vallei is ongeveer 208  km lank, 10 tot 22  km wyd en die laagste punt by Badwater is 86  m onder seevlak. Interessant genoeg is [[Mount Whitney]], die hoogste punt in die VSA[[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]] (uitgesonder [[Alaska]]) slegs sowat 120  km wes-noordweswesnoordwes van die laagste punt in die ''Death Valley''.
Op 10 Julie 1913 is 'n [[temperatuur]] van 56,7 °C hier gemeet. Dit is die hoogste temperatuur wat nog in die [[Verenigde State]] gemeet is.
 
Op 10 Julie 1913 is 'n [[temperatuur]] van 56,7  °C hier gemeet. Dit is die hoogste temperatuur wat nog in die [[Verenigde State]] gemeet is.
 
== Bron ==
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Woestyne van Amerika]]
[[Kategorie:Kalifornië]]
[[Kategorie:Nevada]]