Verskil tussen weergawes van "Professionele videokamera"

k
 
=== Ateljeekameras ===
[[Lêer:QTQ9 Sony studio camera with Canon lense 20110815.jpg|duimnael|200x200px|Ateljeekamera met [[Telesouffleer]]]]
Die meeste televisie-ateljeekameras staan op die vloer, gewoonlik met [[Pneumatika|pneumatiese]] of hidrouliese meganismes genoem voetstukke om by die hoogte aan te pas, en is gewoonlik op [[wiel]]e. Enige videokamera wat gebruik word saam met ander videokameras in 'n meervoudige kamera-opstel word beheer deur 'n toestel bekend as 'n CCU (kamerabeheereenheid), wat verbind is via 'n Triax, optiese vesel, of die nou byna-uitgediende multikernkabel. Die CCU saam met genlock en ander toerusting word geïnstalleer in die produksiebeheerkamer (PCR) (dikwels bekend as die galery) van die televisie-ateljee. Wanneer dit gebruik word buite 'n formele televisie-ateljee en in buite-uitsaai (OB), is hulle dikwels op driepote wat wiele het of nie (afhangende van die model van die driepoot). Aanvanklike modelle gebruik analoogtegnologie, maar is nou verouderd, verdring deur [[Digitaal|digitale]] modelle. Ateljeekameras is lig en klein genoeg om van die voetstuk afgetel te word en gebruik te word op die kameraman se skouer.
 
3

wysigings