Verskil tussen weergawes van "Marshall McLuhan"

Geen grootteverandering nie ,  2 jaar gelede
k
(Nuwe bladsy geskep met ''''Herbert Marshall McLuhan''' (21 Julie 1911, Edmonton, Kanada - 31 Desember 1980) was 'n Kanadeese filosoof en wetenskaplike. Sy hooffok...')
 
McLuhan verwerf bekendheid in die jare sestig met boeke soos ''Understanding Media: The Extensions of Man en The Medium is the Massage: An Inventory of Effects''. Die titel is 'n verwerking van McLuhan se gereelde aangehaalde stelling "''The medium is the message''". Hy beweer dat die [[media]] 'n verlengstuk is van die menslike sintuie en sowel die individu as die gemeenskap op 'n bepalende wyse beïnvloed. Hy verdeel die kommunikasiemiddele in 'warm' (met hoë intensiteit, soos [[radio]] en [[film]]) en 'koel' (lae intensiteit, soos [[telefoon]] en [[televisie]]).
 
Hoewel sommige van sy stellings as omstrede gesien word, twyfel weinig aan sy kernbewering: '"Om die huidige wêreld te begryp moet mens die media begryp'".
 
== Bron ==
11 140

wysigings