Verskil tussen weergawes van "Boereraat"

2 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
'''Boererate''' (enkelvoud ''boereraat'') is meestal ou [[Afrikaanse]] huismiddels of medisyne wat gewin word uit aftreksels van kruie of slagafval. Dit was veral in swang in die ou dae toe [[dokter]]s nog skaars was en [[apteekapteker|apteke]] vir plase te ver weg was.
 
==Voorbeelde van boererate==
* '''Boerseep'''; vervaardig uit [[kaiings]], [[seepsoda]], [[water]] en [[tafelsout|sout]].
* '''Kloutjiesolie'''; beespote se uitgebraaide vet gebruik vir insmeer van [[Leer (stof)|leer]], smeer van masjiene en fietse, en 1 eetlepel vol 'n dag as middel teen hoes - gemeng met suurlemoensap kan dit aangewend word aan brandwonde.
* '''[[Molasse]] teen [[aambeie]]'''; neem daeliks 1 eetlepel vol molasse voordat jy gaan slaap.
 
* '''Melksap teen [[vratjies]]'''; smeer 'n vratjie elke dag in met die melksap van die [[melktouplant|melktou]] (Cynanchum obtusifolium en C. natalitium) of met die melksap van die [[vingerpol]] (Euphorbia esculenta) of van die [[noors]] (E. coerulescens).
 
* '''Papaja'''; eet die vrug in geval van voedselvergiftiging.
 
== Bronne ==
{{ReflistVerwysings}}
 
[[Kategorie:Alternatiewe medikasie‎]]
105 004

wysigings