Verskil tussen weergawes van "Butielamien"

2 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Butielamien''' is 'n [[organiese verbinding]] met formule {{chem|C|H|3|C|H|2|C|H|2|C|H|2|N|H|2}}. Dit is 'n onwelriekende en taamlik vlugtige en brandbare vloeistof. Dit kan tot ernstige irritasie van die huidevel lei en is 'n taamliktaamlike sterkesterk basis. 'n 1%-ige oplossing in water het 'n pH van 13. Dit word van [[butanol]] vervaardig en is 'n belangrike tussenproduk vir die vervaardiging van landbouprodukte, rubberprodukte en plastifiseerders vir nylon en additiewe vir brandstowwe en olie.<ref>{{webaanhaling|url=http://product-finder.basf.com/group/corporate/product-finder/en/brand/BUTYLAMINE|titel=BASF}}</ref>
 
==Verwysings==
Anonieme gebruiker