Gedeë: Verskil tussen weergawes

12 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
Die term '''gedeë''' word in die [[mineralogie]] gebruik om aan te gee dat 'n element soos goud, silwer of telluur gevind word ''as sodanig'' pleks van in 'n [[chemiese verbinding]] aangetrefgevind word. Moenie hierdie term met ''suiwer'' verwar nie. Gedeë koper kan seker onsuiwerhede soos silwer as opgeloste stowwe bevat, omdat die meeste minerale [[mengkristal]]le is, maar die kristalle het wel koper se kristalstruktuur en nie byvoorbeeld koperoksied s'n nie.
 
Moenie hierdie term met ''suiwer'' verwar nie. Gedeë koper kan seker onsuiwerhede soos silwer as opgeloste stowwe bevat, omdat die meeste minerale [[mengkristal]]le is, maar die kristalle het wel koper se kristalstruktuur en nie byvoorbeeld koperoksied s'n nie.
 
[[Kategorie:Mineralogie]]
22 781

wysigings