Gedeë: Verskil tussen weergawes

126 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
 
Moenie hierdie term met ''suiwer'' verwar nie. Gedeë koper kan seker onsuiwerhede soos silwer as opgeloste stowwe bevat, omdat die meeste minerale [[mengkristal]]le is, maar die kristalle het wel koper se kristalstruktuur en nie byvoorbeeld koperoksied s'n nie.
 
Van die elemente wat gedeë gevind word is:
*[[Goud]]
*[[Silwer]]
*[[Koper]]
*[[Yster]]
*[[Nikkel]]
*[[Swawel]]
*[[Telluur]]
 
[[Kategorie:Mineralogie]]
22 781

wysigings