Koraalsee: Verskil tussen weergawes

1 073 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Bygewerk
k (+ Navigasie)
(Bygewerk)
| Invloei =
| Uitvloei =
| Eiland = [[Koraalsee-eilande]], [[Nieu-Guinee]], [[Nieu-Kaledonië]], [[Salomonseilande]], [[Vanuatu]]
| Eiland =
| Nedersettings = [[Brisbane]], (Australië)<br />[[Port Moresby]] (Papoea-Nieu-Guinee)
| Gevries =
| Rangorde_volume =
}}
 
[[Lêer:Locatie Koraalzee.PNG|duimnael|links|Ligging van die Koraalsee.]]
[[Lêer:Coral Sea Islands.png|duimnael|links|Kaart van die [[Koraalsee-eilande]].]]
Die '''Koraalsee''' ([[Engels]]: ''Coral Sea'', [[Frans]]: ''Mer de Corail'') is 'n [[see]] aan die rand van die noordoostelike kus van [[Australië]]. Dit word begrens in die weste deur die ooskus van [[Queensland]] en sluit daarmee saam die [[Groot Koraalrif]] in, in die ooste word dit begrens deur [[Vanuatu]] en [[Nieu-Kaledonië]] en die Noordenoorde deur die suidelikste deel van [[Papoea-Nieu-Guinee]] en die [[Salomonseilande]].<ref name="Pacific Islands Pilot">{{en}} [httphttps://permanent.access.gpo.gov/websites/pollux/pollux.nss.nima.mil/NAV_PUBS/SD/pub127/127sec06.pdf Sector 6 – Chart Information]></ref> TenDie suideKoraalsee daarvangrens isaan die [[Salomonssee]] in die noorde en die [[Tasmansee]] geleëin die suide. Die Koraalsee word deur die [[Torres-straat]] met die [[Arafurasee]] in die noordweste verbind. Die see het 'n oppervlakte van sowat 4&nbsp;791&nbsp;000&nbsp;km².<ref>{{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/place/Coral-Sea|title=Coral Sea|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=31 Julie 2017}}</ref>
 
Die [[Internasionale Hidrografiese Organisasie]] beskou die seegebied oos van die [[Deelstate en gebiede van Australië|Australiese deelstate]] [[Nieu-Suid-Wallis]], [[Victoria (Australië)|Victoria]] en Tasmanië as deel van die Tasmansee, terwyl die seegebied oos van Queensland deel van die Koraalsee uitmaak. Die grens tussen Nieu-Suid-Wallis en Queensland dui ook die grens tussen die twee seë aan.
 
Die belangrikste nedersettings aan die see is [[Brisbane]], die [[hoofstad]] van die Australiese deelstaat Queensland en [[Port Moresby]], die [[hoofstad]] van Papoea-Nieu-Guinee.
 
Terwyl die Groot Koraalrif met sy eilande en kaaie aan Queensland behoort, is die meeste riwwe en eilandjies ten ooste daarvan deel van die [[Koraalsee-eilande]] se gebied. Verder is sekere van die eilande wes van en wat aan Nieu-Kaledonië behoort ook deel van die Koraalsee-eilande in 'n geografiese sin, soos onder andere die Chesterfield-eilande en die Bellona-riwwe.
 
Die Koraalseekom is sowat 58 – 48 miljoen jaar gelede gevorm toe die Queensland kontinentale plaat opgelig is en sodoende die ''Great Dividing Range'' laat ontstaan het.<ref>{{en}} name="Geomorphology pp.19">{{cite book | last = Hopley | first = David | coauthors = Smithers, Scott G.; Parnell, Kevin E. | title = The geomorphology of the Great Barrier Reef : development, diversity, and change | year = 2007
| publisher = Cambridge : Cambridge University Press | isbn = 0-521-85302-8 | page = 19 }}</ref>
 
Die Koraalsee is ekologies gesproke 'n belangrike bron van koraal vir die Groot Koraalrif.<ref>{{en}} name="Geomorphology pp.27">{{cite book | last = Hopley | first = David | coauthors = Smithers, Scott G.; Parnell, Kevin E. | title = The geomorphology of the Great Barrier Reef : development, diversity, and change | year = 2007 | publisher = Cambridge : Cambridge University Press | isbn = 0-521-85302-8 | page = 27 }}</ref>
 
== In die Geskiedenis ==
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
* {{en}} Community monitoring of reef sharks in the Coral Sea and Great Barrier Reef, Australia (2008) [http://web.archive.org/web/20080627115546/http://www.auf-spearfishing.com.au/Documentation/Coral%20Sea%20Shark%20Report%202008-7.pdf Australian Underwater Federation]
 
== Eksterne skakels ==