Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

72 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
'''[[Organiese chemie]]''' is die wetenskap van die struktuur, eienskappe, samestelling, en chemiese reaksies van organiese stowwe.
 
'''[[Anorganiese chemie]]''' is die vertakking van chemie wat handel oor die studie van die eienskappe en reaksies van anorganiese stowwe. Die skeidslyn tussen die organiese en anorganiese vertakkings van chemie is nie absoluut duidelik nie en daar vind oorvleuelings plaas, waarvan die ondervertakking '''organometaal[[organometaalchemie]] chemie'''n voorbeeld is. 'n voorbeeldAnder vertakking van die anorganiese chemie is die [[vastestofchemie]].
 
'''[[Fisiese chemie]]''' is die studie van die fisiese grondbeginsels van chemiese sisteme en prosesse. Van belang is die beskrywing van die transformasies wat chemiese stowwe ondergaan by verskillende energietoestande. Belangrike studievelde in dié verband sluit in chemiese
22 778

wysigings