Verskil tussen weergawes van "Bauhaus"

3 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:Bauhaus-Signet.svg|duimnael|Die Bauhaus-logoembleem]]
 
'''Bauhaus''' is 'n moderne styl van [[argitektuur]] en ontwerp wat oorspronklik in die 1920’s en 1930’s aan die Bauhaus-skool in Duitsland onderrig is. Bauhaus-geboue is bekend daarvoor dat hulle eenvoudig en funksioneel is en van [[staal]] en [[beton]] gebou word. Dié styl het ’n groot invloed op vele moderne argitekte en kunstenaars gehad.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref> Die Bauhaus-geboue in [[Dessau-Roßlau]] en [[Weimar]] is in 1996 deur [[Unesco]] as [[wêrelderfenisgebied]]e gelys en die Bundesschule Bernau, wat tot die Bauhaus behoort, is in 2017 by die wêrelderfenisgebied ingesluit.<ref>{{en}} {{cite web |url=http://whc.unesco.org/en/list/729 |title=Bauhaus and its Sites in Weimar, Dessau and Bernau |publisher=[[Unesco]] |accessdate=13 Julie 2017}}</ref>
102 176

wysigings