Verskil tussen weergawes van "Felipe Massa"

9 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
| name = Felipe Massa
| image = Felipe Massa podium - 2014 Italian Grand Prix (02).jpg
| caption = Massa by die 2014 [[2014 Italiaanse Grand Prix]]
| nationality = {{vlag|Brasilië}}
| birth_date = {{birth date and age|1981|4|25|df=y}}
| birth_place = [[São Paulo]], [[Brasilië]]
| Years = 2002–20162002–2017
| Old Team = [[Sauber]], [[Scuderia Ferrari|Ferrari]]
| 2017 Team = [[WilliamsF1|Williams]]-[[Mercedes-Benz|Mercedes]]<ref>{{cite news|title= Williams retain Massa and Bottas for 2015|url=http://www.formula1.com/news/headlines/2014/9/16318.html/|work=Formula1.com|publisher=Formula1.com|date=7 September 2014|accessdate=7 September 2014}}</ref>
| Car number = 19
| Races = 255263 (253260 begin)
| Championships = 0
| Wins = 11
| Podiums = 41
| Points = 11411147
| Poles = 16
| Fastest laps = 15
| First win = 2006 [[Turkse Grand Prix]]
| Last win = [[2008 Brasiliaanse Grand Prix]]
| Last race = {{laaste[[2017 F1GP}}Britse Grand Prix]]
| Last season = 2016
| Last position = 11de (53 punte)
In die middel van die 2009-seisoen het Massa 'n ernstige ongeluk in [[Hongaarse Grand Prix|Hongarye]] gehad wat byna sy lewe geëis het. Hy is in die span deur Luca Badoer en [[Giancarlo Fisichella]] vervang. Ná ’n reeks toetse het Ferrari aangekondig dat Massa van 12 Oktober 2009 af weer vir hulle sou jaag.
 
In 2013 het Massa aanvanklik goed gevaar in die [[2013 Australiese Grand Prix|Australiese Grand Prix]], maar hy het uiteindelik vierde geëindig. In [[2013 Maleisiese Grand Prix|Maleisië]] het hy vyfde geëindig, in [[2013 SjineseChinese Grand Prix|SjinaChina]] sesde, in [[2013 Bahreinse Grand Prix|Bahrein]] 15de ná teëspoed en in [[2013 Spaanse Grand Prix|Spanje]] derde. In [[2013 Monaco Grand Prix|Monaco]] was hy in twee ongelukke betrokke weens ’n'n fout met sy motor, maar hy het ongedeerd daarvan afgekom.
 
==Verwysings==
87 591

wysigings