Verskil tussen weergawes van "Faustiet"

2 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Die Internasionale Mineralogiese Vereniging-goedgekeurde mineraal '''faustiet'''<ref name=RRUFF>{{cite web|title=Faustite|url=http://rruff.info/doclib/hom/faustite.pdf|work=RRUFF Project|publisher=Mineral Data Publishing|accessdate=8 April 2014}}</ref>, wat na die Amerikaanse [[mineraloog]] en [[petroloog]] van die [[Amerikaanse Geologiese Opname]] (USGS), [[dr. George Tobias Faust]], <ref>{{cite web|url=http://www.mindat.org/min-1623.html |title=Faustite: Faustite mineral information and data |publisher=Mindat.org |date= |accessdate=2014-04-08}}</ref> vernoem is, is 'n lid van die driehoekige turkooisgroep gehidreerde fosfate met die volgende chemiese samestelling: ZnAl<sub>6</sub>(PO<sub>4</sub>)<sub>4</sub>(OH)<sub>8</sub>·4H<sub>2</sub>O
 
ZnAl<sub>6</sub>(PO<sub>4</sub>)<sub>4</sub>(OH)<sub>8</sub>·4H<sub>2</sub>O
Party van die divalente koper vervang gewoonlik die sinkposisie. Faustiet is die sink ryke analoog van [[turkoois]] wat amper vier keer meer [[sink]] as [[koper]] in sy [[kristalstruktuur]] het. <ref>{{cite web|url=http://www.webmineral.com/data/Faustite.shtml#.U0M57KLDu2A |title=Faustite Mineral Data |publisher=Webmineral.com |date= |accessdate=2014-04-08}}</ref> Trivalente (ferri) yster kan sommige van die [[aluminium]] vervang. Klein hoeveelhede [[kalsium]] kan ook teenwoordig wees. Dit het 'n hardheid van 4½-5½ op die Mohs hardheidskaal, en afgesien van 'n effens laer hardheid, kan dit moeilik wees om dit in [[handmonsters]] van turkoois te onderskei. Fausteit het 'n blougroen tot appelgroen kleur in gepoleerde [[cabochons]], en kan bebruik word as 'n turkoois nabootsing, en dit kan ook met stabiliseerders behandel word vir die maak van juweliersware.
 
Fausteit het 'n blougroen tot appelgroen kleur in gepoleerde [[cabochons]], en kan bebruik word as 'n turkoois nabootsing, en dit kan ook met stabiliseerders behandel word vir die maak van juweliersware.
 
==Sien ook==
1 202

wysigings