Verskil tussen weergawes van "Poliëtileen"

3 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
* XLPE – ''cross linked''<!-- oorkruis gekoppelde? --> poliëtileen
 
Die tipes verskil in hoe hulle gemaak word, maar ook in die kettingstruktuur en die morfologie en eienskappe. Poliëtileen is 'n [[semikristallyn]]e stof. Die kristalstruktuur is gewoonlik ortorombies, hoewel daar ook 'n monoklieniesemonokliniese en 'n kubieseheksagonale struktuur bestaan. Die ketting vou hom in 'n lamellêre struktuur wat geskei word van die volgende lamel deur 'n amorfe lagie. Die amorfe komponent gee die materiaal sy buigsaamheid, die kristallyne sy sterkte. Die afstand van lamel tot lamel word die lange periode genoem en bedra 50-300 Å afhanklik van die kettingstruktuur en die molekulêre massa (en sy verdeling).<ref>{{Aut|Norbert Stribeck, Bernd Smarsly}} Scattering Methods and the Properties of Polymer Materials, 2005, ISBN 978-3-540-25323-5, bls 115</ref>
 
Die HDPE-vorm word met 'n bepaalde katalisator gemaak wat liniêre kettings oplewer. Afhanklik van die molêremassaverdeling kan die kristalliniteit hoog wees (~90%). Die stof is dan wit en taamlik hard en glad en die smeltpunt is hoog. Die katalisator word die Ziegler-Natta-katalisator genoem. Die meeste HDPE word gebruik vir ''blow molding'' van bottels vir bleikmiddels, [[seep]], melk ens. maar byvoorbeeld ook vir implantasie in heupgewrigte by mense met artritis <ref>{{Aut|John Jr. Boor}} Ziegler-Natta Catalyst Polymerizations, 1979, ISBN 0-12-115550-1 bls 69</ref>
22 781

wysigings