Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

4 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
|webwerf=
}}
 
'''Soekmekaar''' (of '''Morebeng'''/'''Morbeng''') is 'n dorp geleë in die [[Limpopo]]-provinsie, [[Suid-Afrika]], noord-weste van [[Tzaneen]]. Die dorp is in [[1916]] gestig.<ref name="rosenthal">[[Ensiklopedie van Suidelike Afrika]], [[Eric Rosenthal]], 1967 (Bladsy 468).</ref>.
 
Volgens die 2011-sensus het dié klein dorp en omliggende dele 'n bevolking van 2&nbsp;371 gehad, waarvan 2&nbsp;289 (96.5%) Swartes was.<ref>[http://census2011.adrianfrith.com/place/973032 2011-sensus (Morbeng/Soekmekaar)]</ref>
 
Volgens tradisie is die naam afgelei van die insident toe die twee landmeters gedurende mistige weer van mekaar afgedwaal het, en na mekaar moes soek.<ref name="rosenthal" />
 
== Sien ook ==
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]