Verskil tussen weergawes van "Funksionele groep"

geen wysigingsopsomming nie
Funksionele groep is die basis vir die [[organiese nomenklatuur]]. Alifatiese koolwaterstowwe wat net enkelbindings het word byvoorbeeld [[alkaan|alk'''a'''ne]] genoem. Indien daar 'n C=C dubbelbinding teenwoordig is word hierdie funksionele groep in die naam uitgedruk door dit 'n alk'''een''' te noem. Die teenwoordigheid van hierdie groep verander die chemiese eienskappe en ander reaksies word daardoor vermag.
 
Funktionele groepe kan dikwels ook in instrumentele tegnieke onderskei word, soos in [[infrarooispektroskopie]].
 
Voorbeelde van funksionele groepe is:
22 781

wysigings