Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

===Erasmus as Christen===
Erasmus beskou die Christelike naastenliefde as sentraal. Dogmatiese standpunte en onverdraagsaamheid, wat daarmee in stryd was, verwerp hy. Die gesonde verstand stel hy bo dogmatiese spitsvondigheid. Dit was die rede dat hy deur vele fanatici as ketter beskou word. Hy word as wegbereider vir die Hervorming beskou. Nietemin het hy nooit tot die geledere van die [[Protestantisme]] toegetree nie. Hy stel dat mens moet probeer om die eenheid van die [[Kerk]] te bewaar, deur meer te let op wat die Christene met mekaar in gemeenskap het as wat hulle skei.
 
== Sien ook ==
*[[Erasmusbaba]]
 
==Werke==
22 778

wysigings