Verskil tussen weergawes van "Smeltpunt"

1 greep bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
Vervang File: met Lêer:
k (Verplasing van 74 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q15318)
k (Vervang File: met Lêer:)
 
Anders as die [[kookpunt]], is die smeltpunt relatief onafhanklik van die [[druk]]. [[Grafiet]] is die materiaal met die hoogste bekende smeltpunt by atmosferiese druk (3948 kelvin).
[[FileLêer:Koflerbank.jpg|thumb|Kofler bench]]
 
Die smeltpunt word dikwels gebruik om die suiwerheid van 'n stof te bepaal en om organiese stowwe te karakteriseer. Die smeltpunt van 'n suiwer stof is gewoonlik hoër as die smeltpunt van 'n onsuiwer monster van daardie stof. Wanneer twee chemiese stowwe vermeng word, sal die smeltpunt van die gevolglike mengsel laer wees as die smeltpunt van enige komponent waaruit dit bestaan. <!-- moet gaan seker maak hieroor -->Die verhouding van komponente wat die laagste moontlike smeltpunt tot gevolg het staan bekend as die [[eutektiese mengsel|eutektiese punt]].
400 691

wysigings