Verskil tussen weergawes van "RNS"

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
ditself -> homself (gaan asb. na)
k
(ditself -> homself (gaan asb. na))
[[Lêer:Pre-mRNA-1ysv-tubes.png|duimnael|regs|'n Haarnaaldstring van 'n pre-mRNS. Die nukleotiedbasis (groen) en die ribose-fosfaat ruggraat (blou) is aangedui. Neem kennis dat hierdie 'n enkelstring-RNS is wat op ditselfhomself terugvou.]]
 
'''Ribonukleïensuur''' oftewel '''RNS''' is saam met [[DNS]] die draer van [[genetika|erflike inligting]] in alle bekende organismes. RNS bestaan uit nukleïnesuur en vorm saam met proteïne die makromolekules noodsaaklik vir alle bekende vorms van lewe.