Verskil tussen weergawes van "Mineralogie"

2 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
'''Mineralogie''' of '''delfstofkunde''' is 'n tak binne die veld [[geologie]] wat spesialiseer in die studie van [[mineraal|minerale]] en hul voorkoms, ontstaan, [[metamorfose]] en die rol wat dit vervul in die [[geologie]]. Die "International[[Internasionale MineralogicalMineralogiese Association"Vereniging]] (IMA) is 'n internasionale organisasie waarvan die lede die mineralogie uit verskillende lande verteenwoordig. Die vereniging se aktiwiteite omvat die beheer van die benaming van minerale (via die Kommissie vir nuwe minerale en mineraalname) asook die instandhouding van 'n databasis van minerale.
 
Teen [[2004]] het die IMA al sowat 4 000 verskillende soorte minerale erken en gelys. Hiervan word 150 as "oorvloedig", 50 as "insidenteel", en die res as "seldsaam" beskou.
107 317

wysigings