Amedeo Avogadro: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
In 1815 het Amedeo Avogado met Felicita Mazzia uit Biella getroud en hulle het sewe kinders gekry.
 
In 1816-17 het hy begin oor die warmtekapasiteit van gasse te publiseer. enSy ditwerk aan gasse het hom (in 1811) gelei tot sy beroemdste reël:
 
:''Gelyke volumes gas by gelyke temperatuur en gelyke druk het dieselfde aantal molekule.''
 
Hierdie Wet van Avogadro, soos dit nou bekend is, is die grondslag vir die [[Molêre_massa#Die_getal_van_Avogadro|getal van Avogadro]] en die mol-begrip, sonder wat die moderne chemie nie sou bestaan nie. <ref>General Chemistry {{Outeur|Linus Pauling}} Courier Corporation, 2014, ISBN 0486134652, ISBN 9780486134659bls. 311</ref>
Hy publiseer in 1843 sy ''Proposizione di un nuova sistema die nomenclatura chimica'', waarin hy 'n ander nomenklatuur vir die chemie voorstel omdat die kennis van hierdie gebied baie gegroei het. <ref name="Morselli"/>
 
22 781

wysigings