Verskil tussen weergawes van "Pschent"

42 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
nuwe foto
k
(nuwe foto)
{{Hiero|Pschent|<hiero>S5-.-S6</hiero>|align=left}}
[[Lêer:Double crownPharaoh_with_double_crown.svg|thumb|200px180px|Die’n [[Farao]] met ’n Pschent.]]
 
Die '''Pschent''' ([[Grieks|Antieke Grieks]]: ψχεντ) was die naam van die dubbele kroon van [[Antieke Egipte]]. Die Egiptenare het dit gewoonlik die '''sechemti''' ''(sḫm.tỉ)'', die "Twee Magtiges", genoem.<ref>Griffith, Francis Llewellyn, ''A Collection of Hieroglyphs: A Contribution to the History of Egyptian Writing'', the Egypt Exploration Fund 1898, p.56</ref> Dit was ’n kombinasie van die rooi Desjret-kroon van Benede-Egipte en die wit Hedjet-kroon van Bo-Egipte.
 
 
<gallery>
Lêer:Double crown.svg|Die Pschent.
Lêer:Granite head of Amenhotep III.jpg|’n Rooi granietbeeldBeeld van [[Amenhotep III]] waar hymet die dubbele kroon dra.
Lêer:Egypte louvre 024b.jpg|Die valkgod Horus met die dubbele kroon.
Lêer:Ring with engraved portrait of Ptolemy VI Philometor (3rd–2nd century BCE) - 20080315.jpg|’n Ring van [[Ptolemaeus VI]] met die Pschent.