Verskil tussen weergawes van "Bill Skarsgård"

k
Robot: sjabloon by weesbladsy gevoeg; kosmetiese veranderinge
k (Robot: sjabloon by weesbladsy gevoeg; kosmetiese veranderinge)
{{Weesbladsy|datum=Augustus 2017}}
{{Inligtingskas Persoon|geboortenaam=Bill Istvan Günther Skarsgård|geboortedatum={{birth date and age|1990|8|9|df=yes}}|geboorteplek=[[Vällingby]], Swede|ouers=[[Stellan Skarsgård]]<br> My Agnes|beroep=Aktueer <br>}}'''Bill Istvan Günther Skarsgård''' (gebore 9 Augustus 1990) is 'n Sweedse [[akteur]], bekend vir sy rolle in ''Simple Simon'', ''Allegiant'', ''It'', en ''Hemlock Grove''.
 
In April 2014, het Skarsgård verskyn op die voorblad van ''Hero'' – 'n twee-jaarlikse mans se mode en kultuur-tydskrif, geskiet deur Hedi Slimane. In die uitgawe, is hy ondervra deur sy pa.<ref>[http://store.hero-magazine.com/product/hero-11-shift-zero-english "HERO 11: Shift Zero"] {{webarchive|url=https://web.archive.org/web/20140706142037/http://store.hero-magazine.com/product/hero-11-shift-zero-english|date=July 6, 2014}}</ref>
 
Skarsgård het as Matthew gespeel in die wetenskap fiksie riller ''The Divergent Series: Allegiant'' (2016), sy eerste groot Amerikaanse fliek.
 
In Junie 2016, het Skarsgård as die gewilde gruwel skurk ''Pennywise the Dancing Clown'' gespeel, in die komende 2017 film ''It'' na 'n ander akteur, Sal Poulter, as gevolg van ander projekte die rol nie meer kon voltooi nie.<ref>{{cite web|url=http://www.hollywoodreporter.com/heat-vision/stephen-kings-adaptation-finds-pennywise-898993|title=Stephen King's 'It' Adaptation Finds Its Pennywise the Clown (Exclusive)|publisher=The Hollywood Reporter|last1=Kit|first1=Borys|last2=Siegel|first2=Tatiana|date=June 2, 2016}}</ref>
13 247

wysigings