Verskil tussen weergawes van "Strangford Lough"

k
geen wysigingsopsomming nie
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:Early_Scandinavian_Dublin_-_Strangford.svg|duimnael|'n Kaart van Strangford Lough]]
[[Lêer:Magnus Barelegs Viking Festival, Delamont CountryCounty Park, Killyleagh, County Down, Northern Ireland, June 2012 (10).JPG|duimnael|links|Wikingboot tydens die Magnus Barelegs-Wikingfees in Delamont Country Park, Killyleagh]]
[[Lêer:Strangford_Lough_after_the_rain_(415758557).jpg|duimnael|Strangford Lough kort nadat 'n reënbui oor die gebied uitgesak het]]
[[Lêer:The_view_from_Scrabo_(5)_-_geograph.org.uk_-_1295670.jpg|duimnael|Die [[Scrabo-toring]] bied 'n uitsig oor Newtownards en Strangford Lough]]
 
== Geskiedenis ==
 
[[Lêer:Magnus Barelegs Viking Festival, Delamont Country Park, Killyleagh, County Down, Northern Ireland, June 2012|duimnael|links|Wikingboot tydens die Magnus Barelegs-Wikingfees in Delamont Country Park, Killyleagh]]
Vanaf die vroegste tye het Strangford Lough 'n beskermde toegang tot die noordooste van Ierland gebied en het bewoners hul nedersettings langs sy oewers gevestig. Prehistoriese gemeenskappe het voordeel getrek uit die gebied se natuurlike hulpbronne soos 'n oorvloed seekos. Die oudste hope skulpe, wat deur argeoloë opgegrawe is, dateer van omstreeks 7000 v.C., terwyl die oudste begraafplase, wat in Audleystown en Millin Bay ontdek is, omstreeks 4000 v.C. aangelê is. Strangford Lough se vroeë bewoners het meer as 5000 jaar gelede gebruik gemaak van eenvoudige boomstambote, soos die een wat in Greyabbey Bay ontdek is.<ref>[https://www.nationaltrust.org.uk/strangford-lough/features/strangford-lough-through-the-ages ''National Trust: Strangford Lough through the ages. Besoek op 13 Augustus 2017'']</ref>