Verskil tussen weergawes van "Strangford Lough"

k
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Etiket: 2017-bronwysiging
 
== Geskiedenis ==
=== Prehistoriese tydperk ===
 
Vanaf die vroegste tye het Strangford Lough 'n beskermde toegang tot die noordooste van Ierland gebied en het bewoners hul nedersettings langs sy oewers gevestig. Prehistoriese gemeenskappe het voordeel getrek uit die gebied se natuurlike hulpbronne soos 'n oorvloed seekos. Die oudste hope skulpe, wat deur argeoloë opgegrawe is, dateer van omstreeks 7000 v.C., terwyl die oudste begraafplase, wat in Audleystown en Millin Bay ontdek is, omstreeks 4000 v.C. aangelê is. Strangford Lough se vroeë bewoners het meer as 5000 jaar gelede gebruik gemaak van eenvoudige boomstambote, soos die een wat in Greyabbey Bay ontdek is.<ref>[https://www.nationaltrust.org.uk/strangford-lough/features/strangford-lough-through-the-ages ''National Trust: Strangford Lough through the ages. Besoek op 13 Augustus 2017'']</ref>