Verskil tussen weergawes van "Sout (chemiese stof)"

Algemeen kan gestel word dat:
 
:<math>\frac{AZ^+Z^- e^2}{24\pi \epsilon_o r}</math>
 
Die waarde van r word bepaal deur die afstand tussen die ione. Die faktor <math>Z^+Z^-</math> verteenwoordig die ladings van die kat- en die anioon. Indien <math>Z^+Z^-</math>=<math>2^+2^-=-4</math> sal die bindingsenergie rofweg viermaal so groot wees as indien <math>Z^+Z^-</math>=<math>1^+1^-=-1</math>. Dit verklaar waarom magnesiumoksied {{chem|Mg|2+|O|2-}} 'n baie hoër smeltpunt het as {{chem|Na|+|F|-}}. Albei stowwe het dieselfde [[haliet|B1-struktuur]] en die ione het amper dieselfde grootte. Die verskil in oplosbaarheid kan so ook verklaar word. Soute met ione wat 'n lae lading het soos Na-soute of Cl-soute is dikwels oplosbaar. Stowwe soos MgO is minder oplosbaar.
 
Daar is nogtans uitsonderings op hierdie reël, soos silwerchloried {{chem|Ag|Cl}}, wat nie goed in water oplos nie. Die binding in hierdie isstof is nogtans nie sosuiwer ionies nie, maar het gedeeltelik 'n kovalente karakter.
 
== Verwysings ==
22 781

wysigings