Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

1 greep verwyder ,  2 jaar gelede
Die wolhaarmammoet was die laaste spesie van die genus. Hulle het saam met die vroeë [[mens]]e voorgekom, en dié het die diere se bene en slagtande gebruik om kuns, gereedskap en blyplekke te skep, en hulle het die vleis geëet.
 
Die spesie het sowat 10 000 jaar gelede, aan die einde van die Pleistoseen en die huidige [[ystydperk]] se [[laaste glasiale tyd]], van die vasteland af verdwyn – waarskynlik weens klimaatsveranderings en die gevolglike krimping van sy habitat of omdat hy deur mense gejag is, of ’n kombinasie daarvan. Geïsoleerde groepe het tot sowat 6 400 jaar gelede op St. Paulus-eiland naby [[Alaska]] en tot 4 000 jaar gelede op Wrangel-eilandWrangeleiland naby [[Siberië]] voorgekom. Nadat die diere uitgesterf het, het mense voortgegaan om hul [[ivoor]] te gebruik – ’n praktyk wat vandag nog voortduur.
 
==Verwysings==
105 802

wysigings