Labradoriet: Verskil tussen weergawes

23 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Skakel)
No edit summary
[[Lêer:Labradorite detail.jpg|duimnael|Labradoriet]]
 
'''Labradoriet''', met [[chemiese formule]] (Ca,Na)(Si,Al)<sub>4</sub>O<sub>8</sub>, is 'n [[plagioklaas veldspaat]] ongeveer halfpad tussen albiet en anortiet, maar meer na die anortiet kant van die vaste oplossingsreeks. Op die [[fasediagram]] van die [[veldspaat|veldspate]] word gesien dat die plagioklaas veldspate se katioon-inhoud uit hoofsaaklik [[natrium]] en [[kalsium]] bestaan, met 'n kleiner hoeveelheid [[kalium]]. Die hoeveelheid Na+Ca+(kleiner hoeveelhede K) somtel op tot 100%, en die persentasie van die Na- en Ca-katione bepaal die tipe veldspaat. Waar die Ca-katioon inhoud tussen 50 en 70% wissel, vorm dit die mineraal Labradoriet.
[[Lêer:Veldspaat fasediagram.jpg|duimnael|405x405px220px|Veldspaat [[Fasediagramfasediagram]], wat die posisie van Labradoriet relatief tot die ander Veldspateveldspate aandui.]]
 
== Eienskappe ==
*Die SG van Labradoriet wissel tussen 2068 en 2.72, met 'n wit streep.
*Die kristalstruktuur is triklien, en drie splytingsrigtings is sigbaar. Twee splytingsrigtings is baie goed, terwyl die derde splytingsrigting swak is.
 
== Eksterne skakels ==
113 836

wysigings