Verskil tussen weergawes van "Choefoe"

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Opruim)
k
 
=== Wadi Maghareh ===
By die [[Wadi Maghareh]] in [[Sinai]] is ’n rotsinskripsie wat Choefoe met twee krone uitbeeld. Hy het verskeie ekspedisies daarheen gestuur om [[turkoois (gesteente)|turkoois]] en [[koper]] te vind.<ref name=JaHe>James Henry Breasted: ''Ancient Records of Egypt: The first through the seventeenth dynasties''. University of Illinois Press, New York 2001, ISBN 0-252-06990-0, page 83–84.</ref> Hy het ook kontak met die stad [[ByblosBublos]] in [[Libanon]] gehad. Hy het ekspedisies daarheen gestuur in ’n poging om kopergereedskap en wapens te ruil vir waardevolle Libanese sederhout. Dié hout was nodig om begrafnisbote te bou, en die bote in die Groot Piramide was inderdaad van dié hout gemaak.<ref>Toby A. H. Wilkinson: ''Early Dynastic Egypt: Strategies, Society and Security''. Routledge, London 2001, ISBN 0-415-26011-6, page 160–161.</ref>
 
=== Wadi al-Jarf ===