Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

94 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
+ Fly
| Opvangsgebied =
| Omtrek =
| Invloei = [[Fly]]
| Uitvloei =
| Eiland = [[Koraalsee-eilande]], [[Nieu-Guinee]], [[Nieu-Kaledonië]], [[Salomonseilande]], [[Vanuatu]]
Die [[Internasionale Hidrografiese Organisasie]] beskou die seegebied oos van die [[Deelstate en gebiede van Australië|Australiese deelstate]] [[Nieu-Suid-Wallis]], [[Victoria (Australië)|Victoria]] en Tasmanië as deel van die Tasmansee, terwyl die seegebied oos van Queensland deel van die Koraalsee uitmaak. Die grens tussen Nieu-Suid-Wallis en Queensland dui ook die grens tussen die twee seë aan.
 
Die belangrikste [[rivier]] wat in die Koraalsee uitmond is die [[Fly]]. Die belangrikste nedersettings aan die see is [[Brisbane]], die [[hoofstad]] van die Australiese deelstaat Queensland en [[Port Moresby]], die [[hoofstad]] van Papoea-Nieu-Guinee.
 
Terwyl die Groot Koraalrif met sy eilande en kaaie aan Queensland behoort, is die meeste riwwe en eilandjies ten ooste daarvan deel van die [[Koraalsee-eilande]] se gebied. Verder is sekere van die eilande wes van en wat aan Nieu-Kaledonië behoort ook deel van die Koraalsee-eilande in 'n geografiese sin, soos onder andere die Chesterfield-eilande en die Bellona-riwwe.
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
 
== Bronne ==
* {{en}} Community monitoring of reef sharks in the Coral Sea and Great Barrier Reef, Australia (2008) [http://web.archive.org/web/20080627115546/http://www.auf-spearfishing.com.au/Documentation/Coral%20Sea%20Shark%20Report%202008-7.pdf Australian Underwater Federation]